DE VOLKSTEM - 19 Oktober 1925
IRVING’S
YEAST-VITE Tablette
Die
bliksemsnelle Kraggewer bevat g’n skadelike bestanddele nie. Saamgestel uit
suiwere geneeskragtige suurdeeg, vitamine en andere waardevolle bestanddele,
soos voorgeskrywe deur vooraanstaande mediese spesialiste. Die safte gisting
van die suurdeeg, wanneer dit in aanraking kom met die maagsappe, veroorsaak ‘n
prikkelende, verruimende gevoel van buitengewone krag.
Wanneer U uit
die gewone doen is of neergedruk gevoel, neem dan 1 of 2 Yest-Vite Tablette en
voel weer fris en gesond binne ‘n paar minute.
IRVING’S
YEAST-VITE TABLETTE sal verlig:
* Hoofpyn,
senuwee-pyn, ens. in 5 minute.
* Indigestie,
opgeblaasheid in 5 tot 10 minute.
* Mislikheid,
duiseligheid, neergedruktheid in 10 tot 15 minute.
* Ongereelde
maag, lewer, ens. in 10 tot 15 minute.
* Influensa,
Koue, Koors in 24 uur.
Stuur ‘n
poskaart vir gratis behandeling van suikersiekte, bloedarmoede, senuwees,
huiduitslag, hardlywigheid, koue, slaaploosheid, rumatiek, pyne, ens.
ONS
GARANSIE
Kry ‘n doos
van 2/- van U apteker, Indien U gesondheid nie merkbaar verbeter nie, stuur ons
dan die leë doos en ons sal U geld onmiddelik terugbetaal.
£100 kontant
sal betaal word aan enigeen wat kan bewys dat die onderstaande ongevraagde
getuigskrifte nie eg is nie. Ons het duisende briewe ontvang van tevrede
gebruikers in 1 maande, wat oop lê vir inspeksie:
24111 - Mnr.
B, SRN, CS, MMG: tot op die teenswoordige oomblik het Yeast-Vite tablette nog
nooit gefaal nie. Ek het hul gegee in gevalle waar alle andere remedies nie
gebaat het nie. Baie van my pasjente sou daar nie sonder wil wees nie.
24208 - Ek
kan eerlik sê dat Yeast-Vite ‘n nuwe vrou van my gemaak het. Die suiker lyk
verdwyn en ek werk weer goed en voel weer gelukkig. Binne 3 maande het ek 14
pond in gewig aangekom.
24372 – Die
Yeast-Vite Tablette was regtig ‘n uitkoms. Ek het ‘n week lank smartlike pyne
gely, maar EEN dosis het die pyn gestop en ek is weer in staat my vry te
beweeg.
24118 – Dr.
TVN. Ek maak my nie aan die minste oordrywing skuldig nie as ek sê dat die
resultate van Yeast-Vite eenvoudig verbasend was. Ernstig geval van asthenia
(algehele verswakking). Stuur asseblief voorrade aan die 4 newegemelde
hospitale.
17013 – Dr. N
skryf: Ek skryf die tablette gereeld voor. Stuur asseblief ‘n doos na my broer
(rekening na my), want ek wens dat hy hierdie middel sal gebruik.
18224 – Dr.
P.: Ek vind die tablette ‘n uitstekende remedie en sal graag hê dat U my nog ‘n
voorraad opstuurde om onder my pasjente te verdeel.
BEFORE
|
AFTER
|
Anaemic, Sickly
|
Perfect Health
|
Diabetes
|
Cured
|
Nerves, Dizziness
|
Cured
|
Liver, Lumbago, Kidneys
|
A new man
|
Headaches, Neuralgia
|
Cured
|
Indigestion, Bad Stomach
|
Can eat anything
|
Pimples, Bad Skin
|
Beauty & Health
|
Overwork, Worry
|
Fresh, Energetic
|
Rissikstraat,
Johannesburg, Bus 6666
Verrinder, Bepk.,
Stella Geboue,
Irving’s
Yeast-Vite Laboratoria:
Cecil House,
Holborn, Viaduk, London, E.C.L.
CAPE TIMES - 1933,
April 4
In every
OUNCE of this FRESH YEAST – there’s a TON of GOOD HEALTH!
A splendid
natural aid to health, this scientifically prepared fresh yeast. Taken
regularly, it stimulates the intestinal system to eliminate all harmful waste
matter. Guards against indigestion, constipation, biliousness and all other
ills that result from sluggish intestines. Anchor Brand Compressed Yeast is
obtainable from your grocer in convenient 1-ounce cakes. Each cake is wrapped
with a leaflet giving you full directions for use. Start the yeast habit today.
See how it tones up your digestion, revives your appetite and keeps you fit in
every way.
ANCHOR BRAND
COMPRESSED YEAST factories at Maitland and Johannesburg. Sole distributors for
Western Province: Daniel Mills & Sons Ltd., Cape Town.
Sarah Jampel writes more about yeast, one of the best
single-celled microorganisms around. https://www.bonappetit.com/story/all-about-yeast
No comments:
Post a Comment