Saturday 1 February 2020

BSB in Suid-Afrika

DE VOLKSTEM - 30 Desember 1925
Ons belange is Eners - Ons werk nie alleenlik vir ons eie voordeel, maar ook vir die bevordering van Boerdery in Suid-Afrika.”
So praat die vooruitstrewende boer wat die sterkte van Eenheid besef.
Daar is geen beter en sekerder manier om eenheid te handhaaf dan deur middel van die BSB nie – Boere Saamwerk Beperk / Bymekaar Staan Betaal.
Opgerig: 1920
Geregistreer onder die Wet op Ko-operatiewe Verenigings 1922
Verkoopsagente vir die Transvaal Skaapboere Vereniging.
Kantore in Durban, Oos-Londen en Port Elizabeth.
Hoofagent Transvaal: Mnr. FP Hoogenhout, Belfast

No comments:

Post a Comment

Cape Town’s new £22 000 Broadcasting Station at Milnerton

 CAPE TIMES - 1933, July 18 The Cape and Peninsula Broadcasting Association started Cape Town’s first Broadcasting Station on September 15, ...